Graad R - Graad 3

Kliek op ons aanlynwinkel:

Aanlynwinkel

By Pretletters met musiek

Help om lees en spelprobleme te voorkom.

Ons doen pretaktiwiteite met musiek wat die klankies vaslê.

Ons leer leerders hoe om tussen klanke te onderskei.

Leerders onthou wat hul sien en hoor, omdat hulle dit baie geniet!

Ideaal vir
-Tuisonderrig,
-"Home Schooling".

Leer vind effektief plaas, omdat hulle die klankies met hul sintuie en lyfies ervaar.

Dit is ook fantasties aanvullend tot spraakterapie en arbeidsterapie.

Effektief vir leerondersteuning en vaslegging van klanke.

Pretletters met musiek

Pretletters se alfabet klanke-liedjies en video’s kan help om leesprobleme te voorkom. In die grondslagfase (Graad R - Graad 3) is dit belangrik dat klanke korrek aangeleer word. Pretletters leer die klanke Wetenskaplik korrek aan en maak seker dat die kinders die klanke goed onthou deur gebruik te maak van liedjies, beweging en multi-sensoriese aktiwiteite. Leer vind dus doeltreffend plaas aangesien klanke korrek aangeleer word deur die vestibulêre sisteem effektief te integreer sodat klanke met beweging aangeleer word. Met ons Pretlees-reeks word die korrekte oogbeweging ingeoefen en vasgelê.
Aanlynwinkel

Voorbeeld van 2 lesse:

Aangebied deur Annalie Fölscher

Kontak ons

Heeltemal opsioneel.
menu-circlecross-circle