26 PRETLEES "Zig-Zag" Klankeboekies

26 PRETLEES "Zig-Zag" Klankeboekies

R260.00

26 PRETLEES "Zig-Zag" Klankeboekies

Category:

AANVANGSLEESONDERRIG: 26 PRETLEES-KLANKEBOEKIES
Pretletters Pretlees📕📗📘 is effektief vir inoefening van korrekte oogbeweging, woordbou en vloeiende lees. Dit is 'n waardevolle hulpmiddel vir intervensie, remediëring, leerondersteuning & bevordering van leesvloeiendheid.

Pretletters Pretlees📙📘📗 is doeltreffend. Groter trefkrag word verleen in die sinvolle gebruik van kleur wat fokus op die klanke. Met die "Zig-Zag" boekies kan klanke ingeskerp word en woordeskat opgebou word. Die gebruiksmoontlikhede is baie wyd.

Elke klankeboekie is 'n enkel vel, wat rug-aan-rug uitgedruk word (Two-Sided-DUPLEX PRINTING) en in 2 plooie gevou word. 

STAP 1: Begin eerste met die klinkers (a, e, i, o, u). Leer dit aan met behulp van die Pretlees “Zig-Zag” boekies. Vir beste vordering & ondersteuning: Gebruik Pretletters met musiek se liedjies en gids.

STAP 2: Leer nou al die medeklinkers aan.

   

menu-circlecross-circle