PRETLETTERS: [ l ] vir lig - VIDEO PAKKET

PRETLETTERS: [ l ] vir lig - VIDEO PAKKET

R75.00

PRETLETTERS: [ l ] vir lig - VIDEO PAKKET

Category:

Pretletters alfabetliedjies klanke video’s kan help om leesprobleme te voorkom! 

Pretletters help kinders om die klanke te onthou omdat hul leer met pret, liedjies, beweging en die leerproses is ook multi-sensories. Onderwysers in die Wes-Kaap gebruik die liedjies in die klas as deel van die taalbenadering om klanke op ’n Wetenskaplik korrekte manier aan te leer. Ouers kan die Pretletter liedjies en video’s aankoop om die klanke op ’n genotvolle manier goed vas te lê.  Leerondersteunings-onderwysers wat Pretletters video’s gebruik is opgewonde daaroor omdat leerders dit geniet en die klanke beter onthou. Leer vind doeltreffend plaas aangesien klanke korrek aangeleer word deur die vestibulêre sisteem effektief te integreer, sodat klanke met beweging aangeleer word.

💡PRETLETTERS help leerders om hul KLANKE TE KEN en HELP dus om SPELLING en LEES te VERBETER!

💡PRETLETTERS leer KLANKE met PRET aan, wat kan help dat leerders die letters en klanke beter ONTHOU!!

💡Wanneer daar geleer word met PRET en klanke - LIEDJIES stel die brein dopamien vry, wat ANGSTIGHEID VERMINDER, sodat leer beter kan plaasvind.

💡Leerders GENIET dit om nuwe konsepte met pret en liedjies aan te leer!

💡PRETLETTERS is deur professionele remediërende onderwyseresse ontwikkel wat oor die jare al baie leerders gehelp het met lees deur PRETLETTERS te gebruik.

menu-circlecross-circle